Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilwou @ Sea

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Woudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Wilwou @ Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Paul V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met vriende

-.

Baie netjies - sal vir enigiemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilwou @ Sea se terugvoer

Dankie Paul, vir die mooi resensie. Dis altyd lekker as ons gaste die plek geniet. Jy is altyd welkom en jy weet nou hoe dit hier is.

Wilwou @ Sea
Desire M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire M
Gesin met tieners

Ons het 'n fantastiese tyd gehad.

Heerlik gebly, lieflike huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilwou @ Sea se terugvoer

Baie dankie, Desire. Julle was wonderlike gaste. Julle is enige tyd welkom weer. Woudene

Wilwou @ Sea
Riekie T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie T
Gesin met klein kinders

'n Lieflike plek.

Willie en Woudene het 'n pragtige plek! Hulpvaardige eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick J
Gesin met klein kinders

Best holiday we have ever had, the most friendliest host I ever came across, location was perfect and everything was close by.

Host needs to get the biggest thank you of all, always worried if we are OK and sorted, always communicating when there are updates regarding loadshedding, wifi and DStv and lots more. Had a great time with my family and the children can't stop raving about the place. Will definitely go again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Wilwou @ Sea se terugvoer

Wow, thank you so much Patrick for your kind words. It is always great to hear when guests have enjoyed themselves. We would have you back any time. You were wonderful guests and was super easy to host and to communicate with. Woudene

Wilwou @ Sea
Nigel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nigel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

The location was fine and safe but near enough to CTA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita P
Saam met vriende

Stoutste verwagtinge oortref!

Ek beveel hierdie plek aan. Silwerskoon, smaakvol en binne loop afstand van die see af. Werklik geen klagtes gehad nie en ontvangs was ook goed gereël. Net ’n versoek - dalk net ’n opvoustoel of 2 waar mens op die balkon kan sit by 1 slaapkamer asb. Ons hoop om julle weer volgende jaar te sien, was meer as tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maghdi A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maghdi A

Extremely comfortable, beautiful mountain and beach views, able to witness stunning sunsets.

The owners go the extra mile to offer extras. Definitely worth it. Maybe an extra oven plate is required if you are a big group. The owner offers light aircraft flights if you need extra excitement. The spacious rooms are fitted with everything, including en-suite bathrooms. It can become very windy during January.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 770
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure Marine-rylaan 36, Antilles 21, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3966e2d30f06ec7a7130e366a9cafd05e649cd0e2e581a544c224d3aeee54e9eec3bc4f5429c153f464843b9b81bc394b0e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 770 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 36 Faure Marine Drive 21 Antilles 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.146049439643 18.852907224537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem