Wilron
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Wilron is 'n knus selfsorgwoonstel in Noordhoek, Bloemfontein. Dit bied gerieflike verblyf aan 2 gaste.
Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike stoel en 'n etenstafel.
Buite is daar 'n sitarea en 'n swembad wat gedeel word. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Wilron het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordhoek Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: David Fourie-straat 25, Noordhoek, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom