Wilgers Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Annagrette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Stephanus (fanie) K - Apr 2024
Algehele gradering
Selfde as bo genoemde. Stil, rustig.
Mariaan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en naby geleë aan die hospitaal.
Guy K - Mrt 2024
Algehele gradering
Good.
Dries J - Des 2023
Algehele gradering
Aangenaam, veilig en gerieflik.
Lambert B - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende ligging vir besoek aan Wilgers Hospitaal. Fasiliteite basies, maar lekker stil omgewing.
Liska O - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely, comfortable place to stay. Safe and close to amenities.
Thea B - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, definitief 'n oase vir 'n bekommerde gas.
Rencia M - Apr 2023
Algehele gradering
Hospitaalbesoek.
Hille D - Apr 2023
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, naby en veilig!
Rika L - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed.
Shirley B - Des 2022
Algehele gradering
Good family venue close to amenities.
Amalia V - Okt 2022
Algehele gradering
Owner waited for us ready and very helpful.
Inge L - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en stil.
Charl E - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker, gasvry plat op die aarde. Annagrette het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. BAIE DANKIE!!!!
Carla S - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Francien G - Jun 2022
Algehele gradering
Nice place - enjoyed.
Jan N - Mei 2021
Algehele gradering
Goeie ervaring
Hyla S - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike kamer by die hospitaal.
Bernize F - Apr 2021
Algehele gradering
Okay.
Karin W - Mrt 2021
Algehele gradering
Was so 6 jaar gelede daar gebly, was puik.
Letsie S - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike plek en wonderlike gasvrou.
Lees meerAndre R - Nov 2020
Algehele gradering
Veilige, skoon plek.
Andre V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Jenny G - Sep 2020
Algehele gradering
The accommodation is adequate but could do with a revamp. The location is lovely and quiet.
Zonita O - Feb 2020
Algehele gradering
Aangename rustige omgewing.
Willem O - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese geriewe. Basies, maar waarde vir die geld spandeer.
Lizelle C - Jan 2020
Algehele gradering
Not bad at all.
Dawie M - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, netjiese veilige blyplek.
Tracy V - Okt 2019
Algehele gradering
Gemoedsrus en vriendelike diens.
Adri Juanette S - Jul 2019
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Rene P - Mei 2019
Algehele gradering
Lekker behalwe die enkelbed het nie skoon lakens opgehad nie, dit was reeds gebruik!
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Amanda W - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en goed toegerus.
Johan H - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig, skoon, vriendelik en veilig, perfek geleë vir hospitaal.
Hermien J - Okt 2018
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Salome D - Okt 2018
Algehele gradering
Naby hospitaal wat wonderlik was.
Leandri J - Sep 2018
Algehele gradering
No customer service.
Lees meerLeandri J - Sep 2018
Algehele gradering
Disappointing stay.
Lees meerHannelie N - Aug 2018
Algehele gradering
Was baie rustig gewees en naby die hospitaal.
Erina M - Jul 2018
Algehele gradering
Baie verbaas gewees en verras oor als.
Louise H - Jul 2018
Algehele gradering
The place is clean and comfortable.
Louis P - Jul 2018
Algehele gradering
'n Mens se goed is baie veilig en dit is gemaklik.
Jeanet S - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf, lekker ruim en goeie ligging.
Allicia C - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese eenheid, veilige omgeweing. Goeie diens.
Rentia C - Jun 2018
Algehele gradering
Verblyf en fasiliteite bo verwagting en sal weer in die toekoms van jul gebruik maak.
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Mark B - Des 2017
Algehele gradering
Very comfortable stay.
Petro V - Nov 2017
Algehele gradering
Vredevol tussen pragtige bome!
Reuben E - Nov 2017
Algehele gradering
Die gasvrou was baie vriendelik.
Danelia V - Okt 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik en gerieflik naby die hospitaal.
Minnie V - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was die moeite werd om daar in te boek.
Mary Grace A - Aug 2017
Algehele gradering
Nice place to stay.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
B.n. C - Jun 2017
Algehele gradering
Ligging is ideaal.
Jenny D - Jun 2017
Algehele gradering
Baie goeie verblyf, sal vir seker weer daar bly.
Magda J - Jun 2017
Algehele gradering
Gemaklik!
Rene K - Mrt 2017
Algehele gradering
Stil, rustig en in die natuur tog in die stad.
Vincent M - Mrt 2017
Algehele gradering
Most enjoyable two days we spent at Wilgers Guest House.
Marie V - Mrt 2017
Algehele gradering
A home away from home.
Kobus K - Mrt 2017
Algehele gradering
Great location and excellent value for money.
Bets D - Feb 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense.
Martin J - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was presies reg geleë en gerieflik.
Natascha S - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam en stil.
Koos D - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig, naby hospitaal, netjies.
Herman G - Okt 2016
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese, veilige omgewing.
Renee J - Jul 2016
Algehele gradering
Clean and safe.
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Louis V - Des 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Braam J - Des 2015
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Louis V - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed geleë.
Claudette U - Okt 2015
Algehele gradering
A lovely comfortable stay.
Marthinus V - Aug 2015
Algehele gradering
Average accommodation.
Lou D - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker en baie gerieflik gewees.
Mariska D - Mei 2015
Algehele gradering
'n Baie netjies en skoon plekkie.
Sonja B - Mei 2015
Algehele gradering
It holds what is promised on the website.
Thys D - Feb 2015
Algehele gradering
Oor die algemeen kort die akkommodasie aandag.
Lees meerIrmarie B - Jan 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Maritha K - Jan 2015
Algehele gradering
'n Lekker stadservaring!
Marilize L - Okt 2014
Algehele gradering
Dit is baie duur vir wat jy kry.
Lees meerAmanda S - Sep 2014
Algehele gradering
Werklik waarde vir geld.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beuke Place-straat no. 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom