Wildeman Stories Wildsplaas
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Jul 2024 tot 4 Aug 2024.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Hout word vir die eerste aand voorsien, daarna kan gaste hout aankoop teen 'n markverwante prys.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Ongelukkig kan troeteldiere nie toegelaat word nie a.g.v. wild wat vrylik op die perseel rondbeweeg.
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R33, Wildeman Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom