Wildelied Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Chris Olivier-weg 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Wildelied Guest House is ’n gerieflike selfsorghuis en bied slaapplek aan 5 gaste in Groenvlei, net buite Bloemfontein op pad na Tempe Lughawe en BORC Motocross Track.
Dié huis het 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en een met 'n koningingrootte-bed. Die slaapkamers deel die gebruik van 1,5 badkamers. Die hoofbadkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte toilet in die eenheid.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond en yskas, en gaste kan in die sitarea ontspan wat ’n TV met DVD's en HDTV en plafonwaaier het.
Die perseel spog met 'n ontspannende plaas-atmosfeer en veilige staproetes. Gaste kan op die stoep ontspan of die swembad en braaigeriewe benut. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat mits reëlings vooraf getref is.
Slaapplek
’n Bespreking by Wildelied Guest House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
- Videospeler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ras Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Chris Olivier-weg 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Wildelied Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rooidam Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Chris Olivier-weg 2, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom