Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wild Elysian

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboklaan 16, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wild Elysian is 'n selfsorgkothuis tussen die Tuinroete en fynbos wat met 'n berguitsig spog. Hierdie kothuis word deur 'n privaat pad bereik.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook sonpanele wat elektrisiteit tydens kragonderbrekings bied. Die kothuis het nie 'n heining nie, wat die bosbokke, wilde varke, ystervarke, skilpaaie en bobbejane toelaat om vrylik rond te loop.

Die kothuis is 8 km vanaf die strand en 10 km se ry na die naaste aangewese swemstrand. Daar is ook 'n magdom pragtige staproetes naby wat gaste kan verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Wild Elysian sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Wild Elysian
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ernst Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 8

Ligging

  • Bosboklaan 16, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wild Elysian het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosboklaan 16, Hoekwil, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb908bf27d0c6819d6997f8244866ad41055c5b85a1f1f71ccd80d02b1e2fe49b4ffaee8571cc9ca6b75a87b0512e415af61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 16 Bosbok Avenue Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.965070649175 22.601549188469
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem