The Cottage at Wild Almond
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tindall-straat 4, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Cottage at Wild Almond is in McGregor, 'n gewilde bestemming vir besoekers vanweë die verafgeleë ligging en bekoorlikheid van die dorpie.
The Cottage at Wild Almond bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n stort elk. Beide die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei beddens het elektriese komberse op. Die oopplan-kothuis het 'n toegeruste kombuis, eetarea en sitarea met 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kothuis het 'n Weber-braai, parkeerplek en 'n privaat plonspoel. Die kothuis het 'n sonkragstelsel. Geen troeteldiere word toegelaat nie.
The Cottage at Wild Almond is binne loopafstand van restaurante en kroeë. McGregor is 'n klein, stil dorpie tussen die berge van die Wes-Kaap. Dit is net 10 minute se ry vanaf Robertson langs die bekende Roete 62. Die dorpie spog met 'n bekende wynroete, verskeie stap- en voetslaanroetes en geskiedkundige geboue.
Slaapplek
’n Bespreking by The Cottage at Wild Almond sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dennis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Tindall-straat 4, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink The Cottage at Wild Almond het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Tindall-straat 4, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom