Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Shark Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir White Shark Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Suzanne O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne O

Baie gerieflike verblyf, kamers lekker groot met pragtige badkamers.

Heerlike ruim, gemaklike en netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

White Shark Guest House se terugvoer

Suzanne, baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle gou weer.

White Shark Guest House
Dollie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dollie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasise akkommodasie met puik kliëntediens. Gasvrou gaan uit haar pad om jou gemaklik te maak.

Die beste akkommodasie nog van ons vakansie. Netjies, skoon en uiters gerieflik. Ligging ideaal. Gasvrou en haar helpers is supersterre. Sal dit hoog aanbeveel. Sal volgende keer langer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik V

Skoon en ideale ligging omring met vriendelikheid.

Ideaal geleë in Gansbaai met al die geriewe wat 'n week of langer laat verby vlieg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met vriende

Heerlik, maar te kort.

Pragtige kamers, uitstekende diens en ideale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manfred E - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manfred E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy apartments close to the Indian Ocean

We booked for 3 nights at René's cosy house, in one of several clean, modern and well equipped apartments. Located in a safe area, with a long and nice beach very nearby, on the Indian Ocean side. We enjoyed the days very much, thanks to René's great hospitality. Thank you very much, René.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Beste diens-ervaring wat ons in jare gehad het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld, professionele diens, vriendelik, netjies en skoon.

Was aangenaam verras met alles. Het dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam!

Netjies, skoon en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelbekstraat 2, Van Dyksbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A71QBv1Rr9pAmIYH3JeICu12FRpmIhAlG3klz7dZulSEAUMzb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 2 Geelbek Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.615329766001 19.352288246155
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem