Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whistling Bridge Cottage & Rooms

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Whistling Bridge Cottage & Rooms
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Rita S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita S
Enkelreisiger

Peaceful, clean, affordable - well worth the visit.

Beautiful farm to stay with a wonderful host. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sielerus, pragtig, ontspanne, lekker geslaap.

Wat 'n aangename ervaring in 'n baie droë en dorre deel van ons land. Absolute oase in 'n woestyn! Baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer, luukse geriewe.

Pragtige omgewing, lieflike geriewe met alles wat nodig was. Heerlik vir 'n wegbreek maar ook gerieflik naby aan N1 vir vinnige oornag. Sal dit weer gebruik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Uitstekend! Die beste plek diens ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarine S
Saam met vriende

Pragtig en rustig.

Baie mooi, netjies en rustig. Sal graag weer daar wil gaan vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourane R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lourane R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het potensiaal, maar is erg verwaarloos.

Die plek het soveel potensiaal, maar is ongelukkig erg verwaarloos. Daar is geen sitplek in die tuin om die karoolug te geniet nie. Ons het in 'n kamer in die huis gebly. Daar is geen koffiestasie, yskas, of selfs handewasseep in die kamer nie. Die gesamentlike kombuis het ook nie eens 'n mikrogolf nie. Die kombuistoerusting wat wel daar was, was ook buite werking. Die kamer en die badkamer was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stenelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Stenelle V
Gesin met klein kinders

N heerlike Karoo-huis wat jy jou eie kan maak.

N heerlike Karoo-huis wat jy jou eie kan maak vir die tyd daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met tieners

Perfekte oornag stop, sal beslis weer daar wil bly!

Ons het baie lekker gebly, die huis het alles wat mens nodig het. En dit is ook stil daar, ver genoeg van die N1.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joe H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik op die plaas gebly.

Lekker gebly nadat my vrou oor haar skok gekom het. Donker bosse, verlagte huis, enigste gaste het alles spokerig laat voorkom tot ons alles in perspektief beskou en ontspan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

'n Lekker plek om 'n rustig te wees.

'n Oulike plek, maar dit was so bietjie moeilik om te vind. Daar was van die beddens wat troeteldierhare nog op gehad het. Die huis is egter redelik goed ingerig en ruim. Ons het die besonderse stilte op die plaas waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan D
Gesin met tieners

Will definitely be back, it's got a great vibe and Angeline and Kim were great.

We had a comfortable stay and the team were very helpful and responsive. We loved the farm dam pool and the lovely old homely house with character. My only complaint was that the farm dog spent a great deal of the night barking at nothing, which kept us awake, and we felt a little vulnerable as the door to our room wouldn't close or lock at all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie P
Gesin met klein kinders

Lekker.

Ja, lekker gebly, alles wat nodig was, bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Goed uitgerus vir die reis Stellenbosch toe.

Lekker gebly, lekker stil en rustig en die ontvangs deur Kim was baie gasvry. Sal dit beslis aanbeveel as 'n oornagstop en selfs vir 'n bietjie langer as een nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal beslis weer kom!

Ons het heerlik gebly! Die plek is ruim, skoon, alles gerieflik. Heerlik afgekoel in die swembad. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Enkelreisiger

Wat 'n pragtige oase, weggesteek net langs die N1.

'n Ruim kothuis wat pragtig toegerus is met meer as wat mens nodig het. Dit is perfek om by oor te slaap langs die langpad, maar sal selfs 'n wonderlike wegbreek-bestemming maak. En om alles net beter te maak is dit troeteldiervriendelik. Julle sien my beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danien D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danien D

Baie mooi, skoon, netjies en veilig.

Dit is 'n vreeslik mooi huis. Ek was baie bly dat ek my troeteldiere kon saamvat. Alles is in 'n goeie toestand en ek sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stopover.

We had a lovely stay at Whistling Bridge Cottage. Enclosed garden for our fur baby. The house had all the amenities we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Enkelreisiger

Rustig en bekostigbaar.

Sou aanvanklik tussen 16h en 17:30 incheck, het toe motor probleme opgedoen en het eers teen 23:15 arriveer. Angeline was op haar pos en ongelooflik behulpsaam selfs daardie tyd van die nag! Groot waardering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cosima M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cosima M
Enkelreisiger

Lovely cottage on a working farm with a beautiful view.

I had a wonderful long stay with all the conveniences in this beautiful cottage on a working farm with a glorious view. Highly recommended for a break from the daily grind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa C

Lekker ontspan na 'n lang dag op die pad.

Ons het oornag by Whistling Bridge Cottage met ons twee skaaphonde. Kim en Angeline is absoluut fenomenaal. Angeline was baie behulpsaam en het gesorg dat ons heerlik eet deur middel van die braaipakkies wat hulle teen 'n ekstra koste verkoop. Die huis is ten volle toegerus, baie gemaklik, skoon en netjies. Ons het heerlik gebraai en lekker geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan E
Saam met vriende

Pragtig, alles wat nodig is, goed ingerig. Heerlike kuierhuis.

Was middelpunt vir ons van Bloemfontein en ander van Somerset-Wes om naweek saam te kuier. Alles soos op die foto's. Lekker kaggel, dankie vir al die vragte gratis hout. Goed toegerus, alles wat nodig is. Lekker stapplek op die plaas en plek vir ons skaaphonde om te hardloop. Nie ver van die hoofpad nie, maar tog voel mens diep in die natuur. Personeel vriendelik en behulpsaam. Privaat, maar veilig gevoel. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shani D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort - sal volgende keer langer bly!

Ons het slegs oornag en hou so baie van die plekkie dat ons sal terugkom om dit saam met vriende vir 'n naweek te geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkwalplaas, N1 Nasionaleweg, Kromrivier, Drie Susters, Beaufort-West, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81f0530b65885cf9fd72506766896b96b16118fc5b4935f6298f6002727045d829655949f6cd20e36bdeeaa8fc7cabf7d468?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Kalkwal Farm, N1 National Road, Krom River Three Sisters 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.982036898863 23.023185730835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem