Whalesview
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunastraat 148, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Whalesview is 'n smaakvolle selfsorg-vakansiehuis by die see in Witsand. Die huis is op die strandfront geleë en spog met 'n manjifieke see-uitsig en direkte toegang tot die strand.
Verblyf is in 'n drieslaapkamerhuis en 'n oopplan-woonstel met 'n see-uitsig beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en dié gaste deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die huis se kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n TV en 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is ook 'n braaikamer met 'n ingeboude braai en 'n pizza-oond.
Die oopplan-selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus.
Die huis en die woonstel word saam bespreek en lei na 'n stoep vanwaar gaste met sonsonder die uitsig oor die see kan bewonder.
Slaapplek
’n Bespreking by Whalesview sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 1
Ligging
- Tunastraat 148, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Whalesview het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tunastraat 148, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom