Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Whale Tail Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat 149, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 200 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Whale Tail Accommodation is 'n strandfront-vakansiehuis wat selfsorgverblyf bied. Dit het 'n pragtige see-uitsig, spog met privaat toegang tot die strand en is naby plaaslike restaurante.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, waarvan 1 'n bad en die ander 2 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer is bo en het 2 enkelbeddens. Daar is 'n gedeelde badkamer met 'n stort op beide verdiepings. Linne en handdoeke word voorsien.

Die huis het 2 leefareas op beide verdiepings. Die leefarea onder het 'n etenstafel met 10 stoele, 'n sitkamerstel en 'n TV. Die leefarea bo het 'n kombuis met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n knus sitarea en 'n TV. Verder is daar 'n binnebraai met gemaklike sitplek langs die kombuis. Die boonste verdieping het 'n houtdek met meubels waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet, terwyl hulle die see-uitsig geniet.

Die strand is 'n kort entjie se stap ver wat dit ideaal maak vir swem, branderplankry of sonbaai. Daar is ook restaurante, en kafees naby.

Slaapplek

’n Bespreking by Whale Tail Accommodation sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 19

Jaar gelys 2

Ligging

  • Tuna-straat 149, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 200
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R8 200
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat 149, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31b9ea28c197cdc5fcb414905b5f8c4aa06be3878aa00e2e081d8fffe966101e91fd1bbc971904ab6cc0d48cf1e90cfd8e4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 200 per nag, vir 10 mense 149 Tuna Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.389795274156 20.867029235227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem