Whalecome
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna-straat, Eenheid 82, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Whalecome is 'n selfsorghuis in Witsand, Wes-Kaap, en is ideaal vir vriende en familie wat op die strand wil ontspan.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n binnebraai. Die kamer het deure wat lei na die stoep met meubels en ongerepte see-uitsigte. Daar is ook 'n leefarea met 'n TV en enkelslaapbank vir 'n ekstra gas op die boonste verdieping. WiFi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die strand via 'n houtpaadjie, 'n omsetter vir kragonderbrekings, 'n enkelmotorhuis met 'n yskas-vrieskas en 'n diepvrieskas. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel. Hierdie huis is naby winkels, restaurante en die hoofstrand in Witsand.
Slaapplek
’n Bespreking by Whalecome sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Tuna-straat, Eenheid 82, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna-straat, Eenheid 82, Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom