Whaleback Selfsorg Myl 4
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Sonne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Birney M - Apr 2024
Algehele gradering
Die see is altyd lekker, maak nie saak of dit koud is nie.
Stan M - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese velige verblyf naby die see.
Rachel F - Okt 2023
Algehele gradering
Everything you need for a quick little getaway.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Thank you so much for the review Rachel. I'm really glad to hear you enjoyed your stay, and I'm terribly sorry about the bookshelf! I hope we'll have the pleasure of hosting you again in future.
Pauline D - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige seewoonstel met alles wat jou hart kan begeer.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Duisend dankies Pauline. Julle was voorwaar 'n vreugde om te akkommodeer.
Mp S - Jul 2022
Algehele gradering
Puik verblyf.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Een miljoen dankies, ons is so dankbaar om dit te hoor.
Sandra W - Apr 2022
Algehele gradering
Gevoel of dit jou eie vakansiehuis is.
Albertus V - Apr 2022
Algehele gradering
Stil, mooi, veilige area en baie goed toegeruste eenheid.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Duisend dankies Albertus. Ons hoop ons sal weer die geleentheid kry om julle te huisves in die toekoms!
Fransie R - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut pragtig.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Duisend dankies vir jou wonderlike resensie, Fransie. Ons waardeer ook jou terugvoer oor 'n buite-braai. Dit was' n plesier om julle by ons te hê en hoop julle kan eendag weer kom kuier.
Darren H - Feb 2021
Algehele gradering
Quietly tucked away in comfort with a glimpse of the sea.
Lees meerDeon L - Nov 2020
Algehele gradering
By verre die beste nog in Swakopmund.
Lees meerWhaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Ongelooflik baie dankie vir julle pragtige resensie, ons waardeer dit uit die hart en hoop ons sal julle weer sien!
Sune V - Okt 2020
Algehele gradering
Was baie lekker om daar te bly, baie netjies en alles wat jy nodig het is daar.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Beste Sune, baie dankie vir jou lieflike resensie. Ons hoop van harte dat ons julle weer sal sien.
Ben B - Jul 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike woorde, julle was 'n absolute plesier om te huisves. Ons hoop om julle weer te sien.
Marie O - Jul 2018
Algehele gradering
Onbeskryflik mooi, netjies, te veel goeie punte om op te noem.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige woorde, dit is gaste soos julle wat dit 'n plesier maak om in die industrie te wees! Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Eugene D - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik toegeruste verblyf.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer, ek wens ons kon die Oostewind afgedraai het, maar hopelik met julle volgende besoek is die weer beter.
Stefanie B - Apr 2018
Algehele gradering
Dankie dat ons in die pragtige selfsorg-eenheid, Whaleback, kon bly, was 'n heerlike vakansie.
Whaleback Selfsorg Myl 4 se terugvoer
Baie dankie Stefanie, dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê, kon nie vir beter gaste gevra het nie. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crayfish-singel 10, Swakopmund, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom