Whale Cave SleepOver
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whale Cave SleepOver is in Struisbaai geleë en bied korttermynverblyf vir 'n paartjie. Dit is lekker naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die oornagkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe in die kamer. Gaste kan ook van die gratis WiFi gebruik maak.
Die hawe met sy lieflike strande is 1,2 km ver en Kaap Agulhas, die mees suidelike punt van Afrika, is net 5 km ver.
Let daarop dat 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte geld. Oornagverblyf kan versoek word.
Slaapplek
’n Bespreking by Whale Cave SleepOver sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Helene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vasco Da Gama 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Cave SleepOver het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vasco Da Gama 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom