Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

West Coast Shores

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R120 administrasiefooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025.

Winteraanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs 5 aanbiedinge per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025.

Prys sluit in
Driftwood
Slegs verblyf

Volledige braaigeriewe (kos en drankies uitgesluit) is onderhewig aan beskikbaarheid teen 'n nominale fooi in die BraaiKamer, OppieBaai, beskikbaar.
Fynbos
Slegs verblyf

Volledige braaigeriewe (kos en drankies uitgesluit) is onderhewig aan beskikbaarheid teen 'n nominale fooi in die BraaiKamer, OppieBaai, beskikbaar.
Atlantic
Slegs verblyf
Atlantic het geen kombuisgeriewe nie, slegs tee- en koffiemaakgeriewe.
Volledige braaigeriewe (kos en drankies uitgesluit) is onderhewig aan beskikbaarheid teen 'n nominale fooi in die BraaiKamer, OppieBaai, beskikbaar.
Breeze
Slegs verblyf
Breeze het geen kombuisgeriewe nie, slegs tee- en koffiemaakgeriewe.
Volledige braaigeriewe (kos en drankies uitgesluit) is onderhewig aan beskikbaarheid teen 'n nominale fooi in die BraaiKamer, OppieBaai, beskikbaar.
Romance
Slegs verblyf

Volledige braaigeriewe (kos en drankies uitgesluit) is onderhewig aan beskikbaarheid teen 'n nominale fooi in die BraaiKamer, OppieBaai, beskikbaar.
Flaminco
Slegs verblyf

Volledige braaigeriewe (kos en drankies uitgesluit) is onderhewig aan beskikbaarheid teen 'n nominale fooi in die BraaiKamer, OppieBaai, beskikbaar.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let wel dat dele van die gastehuis via trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.

West Coast Shores is nie geskik vir groot groepe nie aangesien daar nie gemeenskaplike geriewe soos 'n kombuis of sitarea is nie. Partytjies word nie op die perseel toegelaat nie. Gaste kan meer inligting rakende hierdie reël versoek indien daar enige onduidelikheid is.

Oop parkeerplek is beskikbaar en gaste moet seker maak dat hul voertuig oornag gesluit word, met geen sigbare items nie.

Die gebruik van die Braaikamer OppieBraai wat 'n direkte uitsig oor die baai bied, is teen afspraak teen 'n nominale fooi vir opstel en skoonmaak, en dit sluit in die gebruik van hout, braaitoerusting, eetgerei, breekware en basiese speserye en souse.

West Coast Shoes is nie troeteldiervriendelik nie.

'n Terugbetaalbare deposito vir enige breekskade/verlies word gehef op alle verblyf van meer as 3 dae. Dit moet via EFT of in kontant betaal word met aankoms en sal, minus enige koste, een dag na die uitklokdatum terugbetaal word.

'n Diensfooi word gehef op alle verblyf van 1 nag of meer as 5 dae. Dit moet via EFT of in kontant betaal word met aankoms.

West Coast Shores aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige ongelukke of voorvalle tydens gaste se verblyf nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Perlemoensingel 13, Jacobsbaai, 7830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA249f7d5b305becf6753c0ec2d5a946e2f2695cecb6a301bdabe5a02713a9b64a46d276245b75eddd1cce6e74473bb627a7f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R935 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Perlemoen Close Jacobs Bay 7830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.980702200457 17.885342193254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem