Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Weskusvreugde

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Daar is 'n slaapbank vir 'n ekstra kind, slegs indien vooraf gereël.

Gaste moet self gedurende hul verblyf skoonmaak.

Een stel beddegoed en handdoeke word voorsien.

Daar word van gaste verwag om die bure te alle tye te respekteer en die huis in dieselfde toestand te laat as waarin dit gevind is.

Geen addisionele gaste word toegelaat om oor te slaap nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Zylstraat 4A, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9e35f564dca1d4a963184d84c326bbc00524060d12679d7dfcdb084324fb3384159d6783181a93cbc34041925d587151873?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 4A Van Zyl Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.773038643142 18.157667700167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem