Welgemoed Golf Estate Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Welgemoed Golf Estate Accommodation is 'n selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Welgemoed Golf Estate in Kaapstad se noordelike voorstede. Hierdie eenheid is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n Marokkaanse stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof met oondjie, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders, 'n etenstafel en 'n TV met DStv en Netflix. Dit lei na die balkon met meubels en 'n uitsig oor die gholfbaan. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is braaigeriewe, 'n gedeelde swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby die US Besigheidskool, Louis Leipoldt-, Karl Bremer-, Tygerberg- en Panorama-hospitaal, asook winkels en restaurante.
Slaapplek
’n Bespreking by Welgemoed Golf Estate Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marieta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 5
Maande op LekkeSlaap 3
Ligging
- Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Welgemoed Golf Estate Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Welgemoed Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nederburgh-straat, Welgemoed Golf Estate, Welgemoed, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom