Dunes, Waves and Shells Self Catering Units
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 14 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 11
-
Vanaf
R1 000R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dunes, Waves and Shells Self Catering Units is in Langebaan geleë en bied verblyf in 3 bekoorlike eenhede langs mekaar wat saam slaapplek aan 8 gaste bied. Die verblyf is ideaal vir 'n paartjie of 'n gesin wat vakansieverblyf naby Langebaan se strand soek.
Shells Beach House is 'n knus woonstel wat slaapplek aan 2 gaste bied. Daar is 'n privaat buite-area met 'n houtvuurwarmbad, 'n binnebraai, WiFi en 'n omsetterstelsel.
Dunes Beach House beskik oor 1 slaapkamer en het 'n privaat buite-area met 'n houtvuurwarmbad en 'n braai.
Waves Beach House beskik oor 3 slaapkamers en 1 en 'n half badkamers. Dit bied slaapplek aan 5 gaste (maksimum 4 volwassenes). Daar is 'n oopplan-sitarea en -kombuis, 'n stort, Victoriaanse bad en 'n slim-TV. Dit is naby die hoofstrand.
Die verblyf is 37,6 km vanaf die Weskus Nasionale Park en 146 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Dunes, Waves and Shells Self Catering Units het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Anchorage-keeromstraat 52, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 11