Watsonia Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandies Glen-weg 28, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Watsonia Cottage is 20 min vanaf sentrale Stanford. Die kothuis word met pragtige berge omring en is naby wynplase en oorde.
Hierdie selfsorgkothuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 'n gedeelde area en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n area met 'n slaapbank. Die badkamers het 'n toilet, stort en wasbak. Die oopplan-kothuis het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas en ketel toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek.
Die sitarea lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die dam en Waboomrivier.
Daar is ook 'n veilige parkeerplek en braaigeriewe.
Gaste kan voëlkyk, fietsry, begeleide staproetes aandurf en bergfietsry.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Sofia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Sandies Glen-weg 28, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandies Glen-weg 28, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom