- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Irene-laan 126, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5
- Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede.
Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 kamers wat individueel en smaakvol versier is. Die kamers het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.
Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n lessenaar met kragproppe, yskassie, Nespresso-koffiemasjien en teemaakgeriewe. Komplimentêre kamerjasse en ander luukse geriewe word in elke kamer voorsien.
Die gastehuis het ook 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n swembad in die binnehof.
Waterstone Lodge het die ideale ligging 10 tot 20 minute se ry vanaf Cheetah Outreach, Strand Gholfbaan en Stellenbosch in die Kaapse Wynlande.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Irene-laan 126, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterstone Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Irene-laan 126, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 5