Watershed Suites
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Jacuzzi Suite
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit
- View Suite
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en ketel insluit
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
- 'n Laatinklokfooi van R50 per uur word gehef vir gaste wat na 17:00 inklok. Dit is om die personeel se vervoerkostes te dek.
Rook is binnenshuis verbode en daar is asbakkies op die stoep.
Maak seker dat alle elektriese toebehore afgeskakel is wanneer die eenheid verlaat word.
Sluit asb. die deure en maak die vensters toe wanneer die eenheid verlaat word.
Slegs gaste wat bespreek en ingeklok het word toegelaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Resprekteer asb. die stilte en privaatheid van ander gaste en die bure te alle tye.
Geen harde musiek word toegelaat nie. Geen geraas na 22:00 nie.
Uitklok is streng om 10:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johanstraat 107, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Geen kinders onder 18