Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 270
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Nicola D - Apr 2024
Algehele gradering
Goed.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Nicola Deyzel. Ons vra omverskoning vir die ongerief wat jy ervaar het met die inboekingproses. Ons waardeer jou eerlikheid en neem jou terugvoering baie ernstig. Ons sal ons interne prosesse hersien om soortgelyke situasies in die toekoms te voorkom. Ons hoop om jou weer in die toekoms van 'n beter diens te voorsien. As daar enige verdere vrae of bekommernisse is, kontak ons asb. direk. Ons sal graag wil help.
Groete
Waterhouse
Wilna K - Apr 2024
Algehele gradering
Die lodge is so naby aan die ZAHospitaal, so dit was baie gerieflik.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Dankie Wilna, dat jy jou ervaring deel! Dit klink asof jy 'n wonderlike verblyf gehad het. Dit is fantasties om te hoor dat jy die ligging gerieflik gevind het en dat jou verblyf aangenaam was. Die pragtige tuine en buitelug-sitareas moet beslis bygedra het tot die sjarme van jou verblyf. Jou aanbeveling spreek boekdele, en ek is seker dit sal nuttig wees vir ander wat akkommodasie in die area soek.
Groete
Waterhouse
Soezin K - Apr 2024
Algehele gradering
Great stay.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Thank you Soezin for the great review.
It was a pleasure hosting you.
Lourens P - Feb 2024
Algehele gradering
Peace eenheid verblyf was fantasties.
Jacob V - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend - Niks het ontbreek nie.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie more Jacob
Ek is bly om te hoor dat jou ervaring uitstekend was! Ons streef daarna om skoon, netjiese en gerieflike verblyf aan te bied, en dit is fantasties om te weet dat ons doel bereik is. Ons waardeer jou terugvoering en sien daarna uit om jou weer te verwelkom in die toekoms. As daar iets spesifieks is wat jy geniet het, laat ons asb. weet. Baie dankie!
Groete
Chantelle
Waterhouse Span
Susra V - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker. Soos altyd!
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Chriszelda K - Des 2023
Algehele gradering
Baie geniet veral na 'n lang reis. Ons het saamgestem ons sal weer daar wil bly.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Chriszelda, dit was 'n plesier om julle te gasheer!
Anina V - Des 2023
Algehele gradering
Bo verwagting lekker.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Anina
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer die terugvoering.
Dit was 'n plesier om julle te gasheer!
Groete
Waterhouse
Sakkie L - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, en personeel baie respekvol.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Sakkie
Baie dankie vir die mooi resensie!
Dit was net n plesier om julle te gasheer!
Groete
Waterhouse Span
De Wet B - Sep 2023
Algehele gradering
Puik blyplek.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie De Wet!
Dit was net n plesier om julle te gasheer.
Groete
Waterhouse Span
Charles V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese, veilige en waarde vir geld oornagfassiliteit met vriendelike personeel en 'n heerlike ontbyt.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Charles, vir die goeie terugvoering ons sal def kyk daar na!
Groete
Waterhouse
Fanie G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en skoon.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Fanie!
Susra V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Susra, jy is net Engel.
Tesca S - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie, Tesca. Dit was 'n plesier om jou te ontvang.
Carina C - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Carina
Baie dankie vir die lieflike terugvoering ons waardeer dit opreg.
Groete
Waterhouse Span
Susra V - Jun 2023
Algehele gradering
Ek sal enige tyd terugkeer en dit met 'n geruste hart aanbeveel.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Susra dit is altyd net n plesier om jou te gasheer!
Ernst S - Jun 2023
Algehele gradering
Slaap baie hier en soos gewoonlik netjies, skoon en gerieflik.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Ernst vir jou puik terugvoering!
Dit is altyd n plesier om julle te gasheer.
Groete
Susra V - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekende en vriendelike diens!
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Susra vir jou mooi resensie!
Ons is baie dankbaar .
Dit is altyd n plesier om jou te gasheer.
Groete
Mandy R - Mei 2023
Algehele gradering
Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die feit dat daar 'n sekuriteitswag was in die aand het my baie veiliger laat voel.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Mandy vir jou mooi resensie en terugvoering.
Hoop om jou weer te gasheer.
Groete
Waterhouse Span
Denise C - Apr 2023
Algehele gradering
Inklokreëls nie nagekom nie.
Lees meerWaterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeiedag Denise
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ek wil graag om verskoning vra.
Een van ons personeel het nie opgedaag vir werk nie en was die oorsaak dat kamer nie betyds klaar was nie.
Ek hoop julle het die konsert geniet!
Groete
Waterhouse
Amanda W - Apr 2023
Algehele gradering
Ons basies net da oorgeslaap, was in stad vir Steve se konsert.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeiedag Amanda
Baie dankie vir die resensie en terugvoering.
Dit was n plesier om julle groep te gasheer!
Groete
Waterhouse
Freddie E - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon met al die nodige toerusting vir self-catering.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Net n plesier om jou te gasheer.
Vriendelike opregte mense.
Altyd welkom terug.
Susan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en goeie diens.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Susan vir die mooi boodskap.
Dit was n plesier om julle hier te he!
Groete
Freddie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en geen beurtkrag.
Freddie E - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed ontvang, netjies en veilige blyplek.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Freddie, dit was net 'n plesier om jou te gasheer. Jy is enige tyd weer welkom.
Mariana K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie mooi plek met professionele en vriendelike werkers. Het hulle reeds vir vriende aanbeveel wat ook reeds daar oornag het.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Mariana
Baie dankie vir die mooi resensie en aanbeveling van Waterhouse Gastehuis.
Ons waardeer dit opreg.
Groete
Waterhouse Span
Liezl N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Liezl, dit was net n plesier om jul gesin te huisves.
Karin B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en uitstekend geleë.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Karin vir jou wonderlike terugvoering. Hoop om julle gou weer te verwelkom. Groete,
Waterhouse Span
Helgaleen O - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie, Helgaleen. Dit was net n plesier om julle te gasheer. Hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Groete,
Waterhouse Span
Mariska F - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik en rustig.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Mariska vir jou terugvoering. Dit was n plesier om jou gesin te gasheer.
Groete,
Waterhouse
Elsie H - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike Gasvryheid.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Elsie vir jou vriendelike terugvoering!
Dit was net n plesier om jou te huisves.
Groete
Waterhouse Span
Silvino D - Okt 2022
Algehele gradering
See stars.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Good day Silvino, thank you so much it was an absolute pleasure hosting you. We appreciate your star ratings.
Regards,
Waterhouse
Ina B - Sep 2022
Algehele gradering
Daar is nie lugverkoeling of 'n waaier nie.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeiedag Ina
Baie dankie vir die terugvoering, ons gaan dadelik kyk na die probleem.
Ek vra ook om verskoning vir die ongerief dat daar nie 'n waaier in kamer was nie.
Ons het waaiers met aanvraag en van die kamers het lugverloeling.
Weereens jammer oor die ongerief.
Groete
Waterhouse
Nolene H - Sep 2022
Algehele gradering
We had a wonderful stay at Waterhouse Guest Lodge.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
It is a great pleasure to read your review.
Thank you so much.
Hope that you will revisit soon.
You are lovely guests.
Regards,
Waterhouse
Cornelia N - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Cornelia
Baie dankie vir die resensie!
Dit was n plesier om julle te huisves.
Pragtige dierbare mense!
Groete
Willie P - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Willie
Dit was n eer om julle te he by ons!
Groete
Waterhouse
Eleni G - Jul 2022
Algehele gradering
Baie geniet en ontspannend. Baie mooi kamers.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Eleni,
Baie dankie dit was n plesier om julle te gasheer!
Groete,
Waterhouse Span
Michael S - Jul 2022
Algehele gradering
Net oornagplek gesoek naby Voortrekkermonument. Was op 'n "roadtrip" om kinders bietjie van hulle land te wys.
Lees meerWaterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeiedag Salome
Baie dankie vir jou resensie dit was 'n plesier om jou te gasheer.
Muckleneuk is 2 km, 2-minute van Groenkloof area wat baie veilig is.
Hoop dat julle die uitstappie geniet.
Groete
Waterhouse
Ernst S - Jun 2022
Algehele gradering
Strategies baie lekker. Sal dit weer gebruik en aanbeveel.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Liewe Ernst
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering.
Dit was n plesier om julle te gasheer!
Groete
Waterhouse
Jannelie W - Mei 2022
Algehele gradering
Besoek vir kinders se sport.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeiedag Jannelie
Baie dankie vir die sterre dit was 'n plesier om julle te gasheer.
Groete
Gerrit R - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies en voel spesiaal.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Tharia, vir jou spesiale resensie.
Groete, Waterhouse Span.
Neil L - Apr 2022
Algehele gradering
Excellent hosts, first class accommodation and great breakfast.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Thank you Neil for the wonderful review.
It was a pleasure hosting you.
Sw S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die kort en kragtig mooi resensie !
Dit was n plesier om julle te gasheer.
Groete
Debbie D - Nov 2021
Algehele gradering
Verwag meer vir die prys.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Debbie
Baie dankie vir jou terugvoering.
Let wel dat ons klok in tyd eers 14:00 is.
Ek verneem dat jy al voor 12:00 by gastehuis opgedaag het .
Dit maak dit baie moeilik vir skoonmakers om alles 100% reg te kry.
Groete
Lizelle L - Okt 2021
Algehele gradering
Oornagverblyf in Pretoria - heerlik gebly!
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Lizelle,
Waterhouse Guest lodge wil vir jou ook bedank vir die vriendelike mooi resensie!
Dit was 'n plesier om julle te gasheer!
Julle is enige tyd terug welkom.
Groete.
Elzabe M - Jul 2021
Algehele gradering
It is said that home is not a place, it's a feeling. I felt spoiled at Waterhouse Guest Lodge.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Thank you Elzabe for the great review it was a pleasure hosting you.
What a wonderful person you are!
Regards
Waterehouse Team
Edna K - Jun 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en sentraal en veilig. Lekker warm en netjies.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Joseph vir die mooi resensie!
Ons wil jou bedank dat jy altyd by ons bespreek.
Daffodil is een van ons gewildste kamers ons sal defnitief daarin kyk.
Let wel ons het ander kamers met kombuiswasbakkies.
Julle is altyd welkom by ons!
Waterhouse Guest Lodge
Carol H - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Carol vir die mooi resensie dit was n plesier om julle te gasheer!
Julle is wonderlike mense!
Groete Waterhouse Span
Ilse V - Apr 2021
Algehele gradering
Goeie ligging maar huis kort skoonmaak.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeiedag Ilse
Baie dankie vir jou ondersteuning by Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk!
Dankie vir jou terugvoering ons waardeer dit.
Groete
Waterhouse Span
Zetta V - Mrt 2021
Algehele gradering
Comfy and welcoming.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Morning
Thank you for staying at Waterhouse Guestlodge!
We appreciate you feedback and will definitely look into it.
Hope to welcome you back soon!
Regards
Chantelle
Brett N - Mrt 2021
Algehele gradering
We had a very enjoyable long weekend and will return.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Good day Brett
Thank you so much for your feedback we appreciate it so much.
Was an absolute pleasure hosting you and your family.
Regards,
Chantelle
Werner L - Feb 2021
Algehele gradering
Amazing guesthouse that was perfect for me and my fiance.
Chanelle P - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Chanelle
Ons is so bly julle het lekker gebly.
Dit was n plesier om julle te gasheer.
Groete
Waterhouse Span
Annerietha D - Jan 2021
Algehele gradering
Nog die lekkerste plek waar ons oornag het. Fantasties!
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Annerietha
Baie dankie vir jou terugvoering en pragtige resensie.
Dit was 'n absolute plesier om julle te gasheer.
Groete
Waterhouse Span
Petro P - Jan 2021
Algehele gradering
Veilig en bekostigbaar.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie Petro vir jou puik terugvoering.
Ons as span waardeer dit.
Hoop julle Sal weer Gebruik maak van ons!
Groete
Waterhouse Span
Petru B - Des 2020
Algehele gradering
Waarde vir jou geld, uitstekende diens!
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Annalise
Dankie vir die mooi resensie en terugvoering ons as 'n span by Waterhouse Guest Lodge waardeer dit opreg.
Dit was regtig 'n plesier om julle by ons te he.
Groete en strekte vir die tyd.
Tina G - Nov 2020
Algehele gradering
Baie dankie.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Ons wil julle ook bedank !Dankie vir die bespreking by Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk.
Dit was n plesier om julle te gasheer!
Groete
Waterhouse Span
Hanlie P - Nov 2020
Algehele gradering
'n Heerlike blaaskans!
Lees meerWaterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Hanlie
Baie dankie dat by Waterhouse Guest Lodge in Muckleneuk kom bly het.
Dis altyd lekker om so sulke goeie terugvoering van n gas af te kry!
Ons waardeer dit !
Baie dankie vir die mooi boodskap!
Hoop julle sal weer terug kom !!
Groete
Waterhouse Span
Ninette L - Okt 2020
Algehele gradering
Tranquil surroundings.
Joanne M - Mrt 2020
Algehele gradering
Pleasant stay.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Good day Joanne
Thank you for informing us and we will look into it.
Regards
Chantelle
Riëtte L - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, bereid om wysiging te maak.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi boodskap in tye soos die help positiwiteit vir klein besighede.
Laat positiwiteit heers.
Julle is enige tyd welkom terug.
Groete
Chantelle
Steven V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker en skoon.
Kate O - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful!
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Thank you for your kind words!
Your are welcome back anytime!
Regards
Waterhouse Team
Annemarie H - Okt 2019
Algehele gradering
Waterhouse het voldoen aan ons behoeftes.
Annelize A - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Hester V - Aug 2019
Algehele gradering
Veilig en gerieflik geleë.
Leanie R - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik gebly! Pragtige plek en baie rustig.
Derick S - Jun 2019
Algehele gradering
Adequate for my purpose.
Michael B - Mei 2019
Algehele gradering
Very pleasant and comfortable accommodation.
W.t.odendaal O - Mei 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, bly julle het dit geniet by Waterhouse Guest Lodge.
Groete,
Chantelle
Erica B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Manie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed geleë, diens was uitstekend.
Danie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie goed van diens tot slaap.
Gerhard K - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Nina V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustig, sal nie sê jy is daar in die middel van die besige stad nie.
Gerhard K - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut puik.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie More Gehard,
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor julle verblyf by ons Gastehuis ons waardeer dit.
Ons is bly dat julle dit so geniet het by ons en ons sien uit daarna dat julle weer kom bly by ons.
Carla
Lauren D - Jan 2019
Algehele gradering
Pleasant stay.
Chifarai D - Jan 2019
Algehele gradering
The only challenge is that l stayed there when they were closed so l could not really rate their customer service.
Ane K - Jan 2019
Algehele gradering
Besonders!
Gerhard K - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut puik.
Jolandie B - Nov 2018
Algehele gradering
Het regtig lekker geslaap en was stil.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar oor ons Gastehuis ons is bly julle het die verblyf by ons geniet .
Ons sal na die veiligheid opsies kyk om die kamers net bietjie meer veiliger te maak.
Carla
Elgin M - Okt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi kommentaar oor ons Gastehuis ons is bly dat julle geniet het.
Carla
Adriaan K - Sep 2018
Algehele gradering
Ons is rustig
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar wat jy gegee het oor die verblyf.
Ons is jammer oor die bure se hond wat julle wakker gehou het.
Carla
Annelize A - Sep 2018
Algehele gradering
Swak kommunikasie.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Annelize baie dankie vir jou kommentaar oor die verblyf by ons.
Ons se by voobaat jammer oor die onaangenaamheid wat julle ervaar het in terme van die onbyt.
Ons sal daaraan werk en deffentief ons kommunikasie in verband met onbyt verbeter en verskerp.
Ek het ook met die person gepraat wat julle inbespreek het om seker te maak oor die aspek.
Groete,
Carla
Andre D - Sep 2018
Algehele gradering
Gaste se versorging is hoog op hul prioriteit.
Lees meerWaterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie Middag Andre,
Eerstens baie dankie vir die mooi kommentaar wat jy gelewer het oor ons gastehuis, ons waardeer dit opreg.
Ons is bly dat jy jou verblyf geniet het by ons gastehuis.
Ons wil deffentief die atmosfeer skep waarby 'n mens in n mooi kamer bly en voel of jy tuis is.
Carla
Anzel J - Sep 2018
Algehele gradering
Die Waterhouse Guest Lodge is ongelooflik mooi en veilig. Vir seker 'n plek waar ons weer sal oornag.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Anzel,
Baie dankie heel eerstens vir die goeie kommentaar wat julle gelewer het oor ons Gastehuis.
Ons waardeer dit en is verseker bly dat julle n tuiste hier by ons gevind het.
Saam met die dekor wat ons skep wil ons mense ook tuis laat voel.
Ons is bly dat ons dit kon skep het vir julle.
Carla
Anna Marie S - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig en mooi.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie middag Anna Marie,
Baie dankie vir die mooi kommentaar oor jou verblyf by ons gastehuis, ons wardeer dit baie.
Ons sal jou verseker weer as n gas wil he dit is wat ons vir alle gaste wil skep dat jy n tuiste by ons vind.
Carla
Winifred F - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Goeie dag Winifred,
Baie dankie vir die goeie kommentaar oor ons gastehuis ons waardeer dit.
Vir alle hospital mense wil ons die gevoel skep dat te midde van stresvol omstandighede hier by ons nogsteeds soos huis moet voel.
Carla
Reneatte B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie vir die goeie kommentaar ons waardeer dit opreg.
Ons misie is om dit so te maak dat jy tuis voel en ontspan terselftetyd.
Ons is baie bly ons kon dit moontlik maak vir julle.
Groete Carla
Esna B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker en rustige omgewing gewees om te oornag.
Deon V - Apr 2018
Algehele gradering
Billik, sentraal en netjies.
Greg S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie skoon plek met baie goeie kliëntediens en veilig.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Baie dankie eerstens vir die fantasies komentaar oor ons gastehuis en jou verblyf by ons.
Dit is vir ons baie lekker om gaste altyd tuis te laat voel.
Ons waardeer opreg die goeie komentaar.
Carla
Jess M - Feb 2018
Algehele gradering
Friendly, helpful staff, very comfortable accommodation!
Nicoletta K - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plek met baie vriendelike en behulpsame werkers.
Hannie V - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker rustig en veilig.
Tanya D - Okt 2017
Algehele gradering
Netjies, vriendelik en skoon.
Janine W - Okt 2017
Algehele gradering
Ideale verblyf vir hospitaalbesoekers.
Henriette V - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en vol karakter.
Hannie V - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik skoon en ligging gerieflik na by die hospitaal en veilig.
Annemieke N - Mrt 2017
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, heerlik gebly! Ontbyt is ook heerlik.
Tanya V - Jan 2017
Algehele gradering
Heerlik dankie.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Annette M - Okt 2016
Algehele gradering
Swak!
Lees meerGerda G - Okt 2016
Algehele gradering
Gerieflik en ligging perfek naby ZA hospitaal.
Isobel E - Aug 2016
Algehele gradering
Gorgeous, no other words needed.
Waterhouse Guest Lodge Muckleneuk se terugvoer
Dear Sir/Madam,
Thank you so very much for the email you sent complimenting Waterhouse Guest Lodge. I know that you are very busy and much appreciate the time that you took to let us know that we are doing a great job for you.
I will be sure to pass along your kind words as it helps us when we know we have truly made a difference to those we serve each and every day. You are the type of customer we look forward to helping every day and make our jobs enjoyable.
Kindest regards,
Richard
Hester N - Aug 2016
Algehele gradering
Ons het rustig geslaap en veilig gevoel en alles was puik, baie dankie.
Lees meerEvert K - Jun 2016
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en gasvry.
Lida R - Mei 2016
Algehele gradering
Dit wat fantasties!
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Jan Z - Feb 2016
Algehele gradering
Gezellige slaapplaats.
Renske P - Feb 2016
Algehele gradering
Baie oulik!
Aart D - Des 2015
Algehele gradering
Zeker een mooi verblijf.
Juanita W - Des 2015
Algehele gradering
Baie rustig. Kamers mooi en dekor fantasties. Personeel vriendelik en hulpvaardig.
Angelique K - Nov 2015
Algehele gradering
Stoep nie skoon nie.
Mariaan D - Sep 2015
Algehele gradering
Baie geniet, netjies en veilig. Goeie kliëntediens.
Charmaine G - Sep 2015
Algehele gradering
Baie huislik en netjies.
Lukas M - Aug 2015
Algehele gradering
Heerlike oornag verblyf in 'n rustige en veilige omgewing.
Lees meerAngela Elizabeth V - Jul 2015
Algehele gradering
Pleasant setting.
Lees meerClaudette S - Mei 2015
Algehele gradering
Such a peaceful environment and atmosphere.
Efraim V - Apr 2015
Algehele gradering
Sal die gastehuis aanbeveel.
Retha B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf, skoon, netjies en baie veilig.
Johan D - Apr 2015
Algehele gradering
Aangenaam!
Nico K - Mrt 2015
Algehele gradering
Ruim kamers, luukse verblyf en briljante kliëntediens.
Werner E - Feb 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Derik Duvenhage D - Des 2014
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met die akkommodasie.
Joleen S - Sep 2014
Algehele gradering
Overall nice and homely accommodation.
Suzanne G - Sep 2014
Algehele gradering
I would happily return and recommend it to friends and family.
Hannalie K - Aug 2014
Algehele gradering
Baie veilig, vrolik en effektief.
Madelie H - Aug 2014
Algehele gradering
Die gastehuis is goed ingerig en het baie potensiaal, maar word nie baie goed bestuur nie.
Stephane J - Jul 2014
Algehele gradering
Goed.
Jacqueline P - Jun 2014
Algehele gradering
Fantastic but found it quite expensive for one night only!
Carrol V - Mei 2014
Algehele gradering
Most pleasant stay good value for money
Petrus K - Mei 2014
Algehele gradering
Very calm environment with a home-like atmosphere.
Corne S - Apr 2014
Algehele gradering
Mooi en netjies!
Chris T - Apr 2014
Algehele gradering
Very comfortable and convenient
Hilja K - Mrt 2014
Algehele gradering
Service was fine, will come again.
Shaun J - Sep 2013
Algehele gradering
Its was home away from home.
Angelique A - Sep 2013
Algehele gradering
Pleasant
Terrance Y - Aug 2013
Algehele gradering
We enjoyed the stay!
Lynette T - Jul 2013
Algehele gradering
Goed!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bourkestraat 230 en 236, Muckleneuk, Pretoria, 2000, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom