Wapad Gastehuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Izak Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 93
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Jj D - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf met goeie diens.
Andre S - Sep 2023
Algehele gradering
Stil en rustige landelike atmosfeer.
Howard En Madelene D - Sep 2023
Algehele gradering
Netjiese, mooi verblyf, goed toegerus.
Faan P - Sep 2023
Algehele gradering
Sekerlik een van die heel beste/ lekkerste oorslaapplekke!
Gunter P - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Eve W - Sep 2023
Algehele gradering
Personal attention to detail and a comfortable stay.
Issabella G - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Charlotte A - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike en gasvrye verblyf.
Anneke M - Aug 2023
Algehele gradering
Outydse huis met moderne geriewe en uistekende gasvryheid.
Wapad Gastehuis se terugvoer
Anneke, baie dankie vir jou terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet. Die deur is defnitief deel van ons planne. Ons hoop om julle weer te sien.
Riana B - Aug 2023
Algehele gradering
Had a lovely stay at Wapad. Few little issues that can be improved on. Very friendly and helpful staff.
Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf.
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Uiters netjies. Aangenaam. Vriendelike personeel.
Soné G - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik. Alles nuut toegerus.
Wapad Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Sone. Dit was so lekker met julle hier.
Stuart R - Aug 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Wapad Gastehuis se terugvoer
We are so glad you enjoyed your stay.
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Wapad Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer! Ons waardeer dit opreg!
Isabel P - Aug 2023
Algehele gradering
Huislike atmosfeer, mens voel tuis.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Piet H - Des 2022
Algehele gradering
Plek is netjies en waarde vir geld.
Frans B - Des 2022
Algehele gradering
Landelik maar kort nog werk. Padinstruksies kan verkort en duideliker gemaak word.
Laurent S - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome location.
Nicolette B - Sep 2022
Algehele gradering
Nie goeie ervaring.
Martmari V - Sep 2022
Algehele gradering
Outentieke, gerieflike en netjiese verblyf.
Eurika M - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lizè C - Sep 2022
Algehele gradering
Gesellig met mooi kamers.
Wapad Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly julle het dit hier by ons geniet.
Hoop om julle weer te sien.
Annatjie N - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik geslaap.
Elsa W - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik oornag.
Anneke L - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik ruim.
Sinria W - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig.
Elsie S - Aug 2022
Algehele gradering
Awesome and neat.
Merrill P - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely spot with great potential.
Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Eienaar uiters vriendelik.
Rachelle D - Aug 2022
Algehele gradering
Die beste vir my was die gasvryheid van Marilette en Izak sowel as almal wat daar werk.
Wapad Gastehuis se terugvoer
Baie baie dankie vir die vriendelike woorde! Ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer hier voor die vuur te verwelkom.
Elsa F - Mei 2022
Algehele gradering
Sout van die aarde mense wat jou met ope arms ontvang.
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisstraat, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom