WaltzIn
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moregloed-straat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
WaltzIn skuil in die hartjie van Kersbosstrand, 'n woonbuurt in Dwarskersbos, maklik bereikbaar vanaf die strand. Hierdie woonstel is smaakvol gemeubileer en bied 'n rustige toevlugsoord aan die Weskus.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuisie. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, sowel as 'n TV met stroomdienste. Gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik.
WaltzIn is net meters van 'n pragtige strand af en gerieflik naby geriewe en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by WaltzIn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ronel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 4
Ligging
- Moregloed-straat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink WaltzIn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moregloed-straat 10, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom