Wagtail Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 23, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wagtail Cottage is 'n oulike, historiese selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die boonste verdieping van die eienaar se perseel in Greyton.
Die knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea en en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Daar is trappe wat na die solder se ingang lei.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser. Die eenheid het ook 'n etenstafel met 4 stoele. Die sitarea het 'n TV, gratis WiFi en 'n rusbank.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenheid is net 'n entjie se stap vanaf die middedorp wat ideaal is vir gaste wat die historiese dorp wil verken.
Slaapplek
’n Bespreking by Wagtail Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 39
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Buitekantstraat 23, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Wagtail Cottage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitekantstraat 23, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 2