Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagondrift Game Lodge & Spa

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Kothuise
Slegs verblyf
Chalets
Slegs verblyf
Karavaanstaanplekke
Slegs verblyf
Luukse tente
Slegs verblyf
Wagondrift Trading Store
Slegs verblyf
Wildebeest Gesinskothuis
Slegs verblyf
Guineafowl Gesinskothuis
Slegs verblyf
H&H
Slegs verblyf
Rhino Kothuis
Slegs verblyf
Huisreëls

Neem asb. kennis:
- Bevestigde besprekings sal die hekkodes en ligging die dag voor aankoms ontvang.
- Sodra gaste by Wagondrift ingeboek het, is daar 'n radio vir gebruik in die hooflodge - radio asb. vir bystand aangesien ons kontaknommer slegs vir besprekings/navrae gebruik word.
- Die gebruik van die hooflodge is by die bespreking vir 'n groter groep (Chalet 1-5, kameelperd- en sebra-kothuis) ingesluit.
- Geen hekfooi/toegangsfooi word vereis nie.
- Geen selfbestuur word toegelaat nie.
- Troeteldier vriendelik.
- Vuurmaakhout en ys is by ontvangs te koop.
- Alle chalets, kothuise en tentkampeerplekke sluit eetgerei, breekware en alle kooktoebehore in.
- Badhanddoeke word voorsien, bring asb. jou eie swemhanddoeke saam.
- Geen harde musiek nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 4)
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 86 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moloto/ Rust-de-Winter-weg, Cullinan, 0102, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b75e773097bfceb41d63e93f2bb4b1c15c3f71e6fab3689ed81a496e5bdc53fd3fbff8a2321252a9771b8b614348b5fc7f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 4) 106 5 1 5 Moloto/ Rust-de-Winter Road Cullinan 0102 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.401055555556 28.597583333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem