Wagenaar Villas
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wagenaarstraat 1, Monte Vista, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wagenaar Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stil en veilige woonbuurt in Monte Vista in die noordelike voorstede van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na gerieflike verblyf.
Verblyf word in 'n standaardkoningin of -gesinskamer gebied en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Elke kamer het 'n slim-TV en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n tuin en binnehof waar gaste hul oggendkoffie kan geniet of kan sonbaai. Die verblyf is ongeveer 200 m vanaf die N1 en 2 km vanaf die N1 City-hospitaal geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jeremy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 119
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Wagenaarstraat 1, Monte Vista, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Wagenaar Villas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Monte Vista Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wagenaarstraat 1, Monte Vista, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom