Vue De Villion
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hendrina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Maande gelys 3
Opsomming van Resensie
Heloise V - Mrt 2024
Algehele gradering
Asemrowend, stilte, natuur, alles wat jy nodig het om te recharge.
Vue De Villion se terugvoer
Hi Heloise, baie dankie vir jou terugvoer! Dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pietersfontein Plaas 100, Deel 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom