Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vredehoek Guest Farm

Cheeky-kampeerplek
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerplek is klein, privaat en eksklusief. Daar is baie bome om skaduwee te verseker. Die kampterrein het plek vir ’n groep van 1 tot 20 mense met ’n totaal van 4 tot 5 4x4-tentsleepwaens of karavane en/of tente toegelaat. Die area het ’n grasperk, geen elektrisiteit, maar wel warmwaterstorte en ’n opwasarea. Daar is 2 skoon, privaat ablusiegeriewe met ligte wat met sonpanele werk, ’n toilet, ’n warmwaterstort en ’n wasbak.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Prys sluit in

Die tarief is op ’n kampeerbasis en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sauvignon Blanc
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied basiese selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is semi-losstaande en het 'n uitsig op die berg. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders jonger as 12 en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Lugversorging is beskikbaar in die slaapkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n TV met Openview en 'n kaggel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oondjie met 2 stoofplate, 'n ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n sonnige stoep met 'n tafel en 4 stoele, braaigeriewe en parkeerplek. Beperkte vuurmaakhout en vuuraanstekers word voorsien. Die chalet is met wingerd omring. Verskeie pendeldienste is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Ruby Cabernet
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die semi-losstaande chalet beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en die eenheid het buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Forelle Loft
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en daar is ook buitebraaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Royal Beaut
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 badkamers waarvan 1 en suite is met ’n toilet, bidet, bad en ’n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is en ’n sitarea met ’n TV met DStv en ’n DVD-speler. Daar is ook ’n kaggel in die middel van die eet- en sitarea. Ander geriewe in die kamer sluit ’n haardroër, lugversorging, waaiers en verwarmers is. Daar is ook ’n buitesitarea met braaigeriewe. Koffie, tee, beskuit, braaihout, vuuraanstekens, skottelgoedwasser- en wasgoed-kapsules word voorsien. Verksie pendeldienste is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Royal Gala
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, ’n Ghia koningingrootte-slaapbank in die sitarea en 2 badkamers waarvan 1 en suite is met ’n toilet, bidet, bad en ’n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis wat volledig toegerus is en ’n sitarea met ’n TV met DStv en ’n DVD-speler. Daar is ook ’n kaggel in die middel van die eet- en sitarea. Ander geriewe in die kamer sluit ’n haardroër, lugversorging, waaiers en verwarmers is. Daar is ook ’n buitesitarea met braaigeriewe. Koffie, tee, beskuit, braaihout, vuuraanstekens, skottelgoedwasser- en wasgoed-kapsules word voorsien. Verskeie pendeldienste is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Yellow Cling Farm House
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het plek vir 12 gaste. Dit beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Dit het ’n groot tuin en spasie vir kinders om te speel. Die stoep bied ’n pragtige uitsig oor die groot dam. Daar is ook ’n boma wat pragtige uitsigte oor die vallei en op die berge bied.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vredehoek Guest Farm, Breederivier, 6858, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6aed04cc2f8b7cf01871170d23cfddb4758a16e65d6a74b542c8f0a03177766a67320bbd1008aedb13531d180260d7e84bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Vredehoek Guest Farm Breede River 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.497970925106 19.276513159275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem