Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vitamiene See

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R120 administrasiefooi en R530 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

Prys sluit in
Vitamiene See - Woonstel #1
Selfsorg
Vitamiene See - Woonstel #2
Selfsorg
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke en strandtoerusting saambring.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Daar is 'n slim-TV met skottelkoppelpunt. Bring asb. eie DStv-dekodeerder, -slimkaart, -kragkabel en -afstandbeheer saam.
Bring asb. eie internet saam (Vodacom en MTN werk die beste in die area).
Daar is 'n skottelgoedwasser in die eenheid. Bring asb. skoonmaakmiddels saam.
Die water is plaaslike fonteinwater. Bring eie gefiltreerde water saam.
Daar is 'n koffiemasjien in die eenheid.
Daar is 'n aparte waskamer teen 'n ekstra koste per bondel.
Koffiebone kan 1 week vooruit bestel word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R960 R864
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandkopsingel 10, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72875bdd4b4d6958ee4964cbf2c24692a3d90f66ca123ea6b7382c420318588f39ff56a62c82be0ee82b697cb4135212f818?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 10 Sandkopsingel Gouritsmond 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.345995601687 21.880356260748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem