Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Village 49

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Village 49 is op die skilderagtige Hoedspruit Wildlife Estate en bied luukse selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, gesinne of groepe vriende.

Verblyf word in die hoofhuis en 2 selfsorgkothuise gebied. Elke eenheid is individueel gemeubileer en het verskillende slaapopsies. Die kamers is gerieflik gemeubileer en het privaat badkamers. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisarea wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit strek tot by die sitarear met gemaklike rusbanke en 'n TV met toegang tot DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenhede lei na die privaat stoepe met sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad net 'n paar meter verder.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 10

Jaar gelys 10

Ligging

  • Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rotsvyweg 221, The Village, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97d279adef1c2e48e95953bb1d4d3954fd68bb223fce0343008c50006c28169e66794ef7da1e283e32692cd63adf5d699715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 221 Rotsvy Road The Village, Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.344320598835 30.960042625666
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem