Villa Siesta Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Billa B - Feb 2024
Algehele gradering
Kamers baie gerieflik en smaakvol.
Villa Siesta Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Bennie,
Baie dankie vir die verwysing, ons waardeer dit opreg.
Skakel gerus ons noodnommer, ons help graag as daar 'n fout is.
Groete,
Villa Siesta Gastehuis.
Naomi L - Mrt 2023
Algehele gradering
The location is very central and in a nice area of Welkom, close to shops and restaurants and yet private.
Yvonne H - Des 2022
Algehele gradering
Dankie alles was netjies. Die ontvangs vriendelik & behulpsaam.
Willem D - Des 2022
Algehele gradering
Akkommodasie is van hoogstaande gehalte.
Villa Siesta Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Willem, vir die tyd wat jy afgestaan het om ons gastehuis en diens te gradeer. Dit is vir ons 'n voorreg om tot ons gaste se diens te wees en 'n aangename verblyf te verseker. Sien uit om julle sommer gou weer te sien. Voorspoed vir 2023. Die Villa Siesta span
Machiel S - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik en skoon.
Jaco L - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Villa Siesta Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Jp! Kom kuier gou weer. Groete Villa Siesta Span
Denise E - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderilk!
Pieter C - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike, netjies oornagakkommodasie.
Lourensia R - Mei 2021
Algehele gradering
Aangenaam verras, sal beslis weer by Villa Siesta tuisgaan.
Willem L - Sep 2019
Algehele gradering
Gastehuis is beslis aan te beveel.
Jan B - Des 2017
Algehele gradering
Groot kamer en skoon, netjies, volledig.
Yolandi R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie mooi, baie gemaklik, baie skoon en baie goed ingerig.
Kobus N - Apr 2017
Algehele gradering
Alles was puik.
SW E - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Jan C - Mrt 2015
Algehele gradering
Billik geprys met alles wat jy nodig het en gasvrye ontvangs.
Quintin V - Jul 2014
Algehele gradering
Fantastiese, vriendelike mense!
- Kapasiteit: 56 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lenastraat 20, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom