Villa Seabreeze
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-singel 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Villa Seabreeze is 'n bekoorlike selfsorghuis wat 'n rustige wegbreek bied. Dit is in Pennington geleë en spog met 'n asemrowende see-uitsig en die kans om spelende walvisse te sien.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en skakel aan die vierde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis het lugversorging en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n lessenaar.
Die huis het 'n balkon met braaigeriewe en sitplek wat dit ideaal vir al fresco-etes maak. Gaste kan die see in die verte sien. Daar is ook 'n kuierarea met 'n kroegarea en 'n Jacuzzi.
Pennington het verskeie restaurante en die villa is naby die Selborne Gholflandgoed. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Seabreeze sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Margitta Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Edward-singel 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edward-singel 35, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom