Villa Royale 703
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 390R1 182 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Royale 703 bied selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers wat in Sheffield Beach, KwaZulu-Natal geleë is. Die woonstelkompleks is naby die strand en verskeie besienswaardighede.
Villa Royale 703 bied asemrowende uitsigte oor die see van die sewende verdieping af en het slaapplek vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer is met 2 enkelbeddens ingerig. Daar is 2 badkamers met storte. Badhanddoeke word voorsien, maar strandhanddoeke sal slegs vir besprekings van 3 dae of langer voorsien word.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, wasmasjien, tuimeldroër en kookware. WiFi en 'n slim-TV is beskikbaar. Gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir Netflix, DStv, ens. gebruik.
Die sitarea en hoofslaapkamer het lugversorging. DI eenheid het 'n enkelmotorhuis en ekstra parkeerplek vir 'n tweede voertuig. Ongelukkig is die parkeerplek nie geskik vir groot voertuie nie.
Die eenheid word nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.
Dit is 'n steil entjie se stap na die strand van die kompleks se swembadarea af. Daar is 'n alternatiewe paadjie vanaf die parkeerplek aan die suidelike kant van die villa. Villa Royale 703 is op krans geleë en spog met 'n uitstekende
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 603
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Royale 703 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 1, Sheffield Beach, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom