Villa Pirogue 9
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Pirogue 9 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n sekuriteitskompleks in Hartenbos, Mosselbaai. Die verblyf is 'n kort entjie se ry vanaf strande, winkels, restaurante en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is in die badkamer beskikbaar. Die leefarea het 'n toonbank met stoele, gemaklike sitkamerstel en 'n TV met stroomdienste. Die woonstel lei na 'n privaat balkon met 'n eetarea, ingeboude braaigeriewe en 'n uitsig wat gaste kan geniet.
Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig voor die woonstel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Pirogue 9 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 100
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Witteboomstraat 5, Villa Pirogue 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Pirogue 9 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witteboomstraat 5, Villa Pirogue 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom