Villa Mia 12
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkelstraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Villa Mia 12 is 'n selfsorg-eenheid in die hoofstraat van St. Lucia, KwaZulu-Natal. Dié woonstel is loopafstand vanaf verskeie restaurante, winkels en ander geriewe.
Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n kluisie. Die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens wat slaapplek aan 4 mense bied. Dié kamer het ook oorgenoeg kasruimte. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die leefarea het 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is vir volledig toegerus. Handdoeke word nie voorsien nie. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en lugversorging.
Verder is daar 'n buitebraai-area met sitplek, asook 'n gemeenskaplike swembad, piekniekareas en parkeerplek.
Die omgewing is baie divers en bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos die Umfolozi-park, die Isimangaliso-vleilandpark, Cape Vidal, die Saint Lucia-meer wat 'n voëlpark insluit, 'n krokodilplaas en 'n kaasfabriek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Katonkelstraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Mia 12 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Lucia-riviermonding Noordkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Katonkelstraat 1, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal