Villa Lorea @47
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P. Lorea-weg 47, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Lorea @47 is 'n knus selfsorgwoonstel in Danabaai Observatory wat gerieflike verblyf met ononderbroke see-uitsigte bied.
Die lieflike eenheid op die onderste verdieping van die huis, het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. daar is 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, asook 'n bed waarop die kinders kan slaap. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, induksieplaat, mikrogolfoond, braaipan, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n balkon met 'n viersitplek-etenstafel en uitsig.
Die eiendom het ook 'n swembad, braai en grasperk wat 'n uitsig oor die see het. Daar is ook nog 'n aparte buite-area met sitplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Lorea @47 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Erika Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- P. Lorea-weg 47, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Lorea @47 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P. Lorea-weg 47, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom