Villa Coste
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynweg 11, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Coste is hoog teen die berg bo Simonstad geleë en bied 'n asemrowende uitsig oor Valsbaai en die historiese vloothawe. Die verblyf is stapafstand vanaf die oulike winkeltjies en restaurante in die dorp en net 'n paar minute se ry vanaf die pikkewyne by Bouldersstrand.
Verblyf word in 2 sonnige suites wat noord front en hulle eie privaat ingange het, gebied. Die Tuin-suite is op die grondverdieping geleë en dié gaste sal eksklusiewe toegang tot die swembad en tuin hê. Elke suite het en suite-slaapkamers met gemaklike beddens en gehaltelinne en -badhanddoeke. Die suites spog ook met goed toegeruste kombuisies met verhit-en-eetgeriewe, eetareas en sitareas.
Elke suite het 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en onbeperkte, vinnige WiFi en word daagliks skoongemaak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- Dolfynweg 11, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolfynweg 11, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 6