Villa 152 El Shaddai
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Noord-Kaap
- Vanaf R2 142 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa 152 El Shaddai is op die Clarens Golf & Leisure Estate in Clarens in die hartjie van die Oos-Vrystaat geleë. Die dorp spog met 'n 18 putjie-gholfbaan en verskeie winkels en restaurante om te besoek.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met volledige en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die oopplanleefarea sluit 'n etenstafel, 'n sitarea met 'n TV en DStv Premium, asook 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n braaigeriewe en 'n etenstafel.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en WiFi.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry en begeleide staptogte in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
- Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Biddy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 148
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Noord-Kaap
- Gaste dink Villa 152 El Shaddai het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens Leisure & Golf Estate, Clarens, 9707, Noord-Kaap