Vier Seisoene Gastehuis
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 25, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Vier Seisoene Gastehuis is 'n bekoorlike gastehuis in Loxton, 'n skilderagtige dorpie in die Karoo. Die gastehuis bied oornagverblyf aan gaste wat deur die dorpie reis.
Verblyf word in 3 gastekamers met komplimentêre ontbyt of die kothuis vir selfsorg-opsies gebied. Elke kamer en selfsorgeenheid het gemaklike beddens en privaat badkamers met bad- of stortgeriewe. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi en 'n knus sitarea. Die kothuis het 'n kombuis met selfsorggeriewe.
Gaste het toegang tot die swembad of 'n gimnasium op die perseel.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 42
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kerkstraat 25, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Vier Seisoene Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Loxton Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 25, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom