Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Videira-on-Mitchell

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Lindi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Videira-on-Mitchell
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Schalk B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B
Besigheidsreis

Pragtige en uiters netjiese plek!

Baie goeie aanwysings, oopsluit en toesluit van die eenheid. Vriendelike gasvrou! Baie skoon en perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut perfek!

Hierdie plekkie is perfek! Alles is netjies, super skoon en baie baie gerieflik! Wens ek kan teruggaan vir nog 'n kuiertjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Videira-on-Mitchell se terugvoer

Dankie Tania, waardeer dit so baie. Hopelik sien ons julle gou weer.

Videira-on-Mitchell
Sandra O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning oornagblyplek.

Ons het op pad Kaap toe oorgebly by Videira-on-Mitchell. Wat 'n ongelooflike plek. Kan werklik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania D
Gesin met tieners

Baie netjies, alles perfek. Dankie!

Dankie! Ons het die oorslaap geniet. Oulike huisie! Alles was netjies en in orde. Waardeer dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Videira-on-Mitchell se terugvoer

Hi Tania,

Baie dankie vir jou resensie. Hoop ons sien julle weer.

Groete,
Lindi

Videira-on-Mitchell
Danika S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danika S
Gesin met tieners

Modern en smaakvol.

Kan hierdie plekkie beslis aanbeveel. Skoon, modern, stylvol en sentraal. Alhoewel klein, is daar als wat jy nodig het. Lekker oorkant Trends restaurant. Sal beslis weer hier kom bly. Dankie vir ons geskenkbewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Videira-on-Mitchell se terugvoer

Dankie Danika, ek is so bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer. Groete, Lindi.

Videira-on-Mitchell
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchell-straat 12B, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA602d3c19f14c26d4aade4405e19b81e6e33d5c8d5eacba3d052bad7e05223373a85d3784c06a329130a3395463a0f910a221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 12B Mitchell Street Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091871272773 21.257300115472
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem