Videira Country House
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R322, Dassieklip Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Videira Country House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n skilderagtige wyn- en graanplaas 30 km vanaf Riversdal en Heidelberg en 10 km vanaf Vermaaklikheid.
Die huis bied slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n en-suite badkamer het.
Die kombuis is ten volle toegerus en daar kan na hartelus gekook en gekuier word. Die leefarea het 'n kaggel, TV (nie DStv) en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n swembad en binne- en buitebraai.
Gaste kan tussen die wingerde en olyfboorde gaan stap. Daar is ook eindelose keuses van paaie in die omgewing waar fietryers and drawwers hulle self kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Videira Country House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Jaar gelys 5
Ligging
- R322, Dassieklip Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Gaste dink Videira Country House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vermaaklikheid Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R322, Dassieklip Plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom