Via Cassiandra Unit 5
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Via Cassiandra-straat 99, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 390 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Via Cassiandra Unit 5 is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in 'n veilige kompleks in Richardsbaai en is sentraal geleë wat dit ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers maak.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasser-droër toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Buite is 'n stoep met sitplek en braaigeriewe, vanwaar gaste ook die uitsig oor die tuin kan geniet. Veilige parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar. Hierdie huis is naby The Bay Hospital, Cancer Hospital, 'n winkelsentrum, Tuzi Gazi Waterfront, Richards Bay Ski-boat Club, en Alkantstrand.
Slaapplek
’n Bespreking by Via Cassiandra Unit 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Elmari Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Via Cassiandra-straat 99, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Via Cassiandra Unit 5 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Richardsbaai Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Via Cassiandra-straat 99, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom