Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vensterklip

Privaat Kampeerplekke
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Daar is 6 pragtige kampeerplekke wat oor Verlorenvlei kyk en dit is 15 m x 25 m groot. Elke kampeerplek het 'n braai-area, wasbak en badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Maksimum 1 voertuig per kampeerplek. Daar is ekstra parkeerplek naby.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Breekskadedeposito van R250 per eenheid/privaat kampeerplek.
Let asb. dat die watervlak van die vlei mag verander weens seisoenale reënval of droogte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pelican Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 040
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Pelican Kothuis is 'n geskiedkundige kothuis wat aan Fish Eagle Kothuis grens en is ideaal vir gesinne of paartjies. Dit het 'n dubbelbed, 'n driekwartbed, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisarea. Die stoep het 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Breekskadedeposito van R250 per eenheid/privaat kampeerplek.
Let asb. dat die watervlak van die vlei mag verander weens seisoenale reënval of droogte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fish Eagle Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Fish Eagle Kothuis is 'n geskiedkundige kothuis wat aan Pelican Kothuis grens. Dit het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n kombuisarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die groot stoep bied 'n uitsig oor die tuin.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Breekskadedeposito van R250 per eenheid/privaat kampeerplek.
Let asb. dat die watervlak van die vlei mag verander weens seisoenale reënval of droogte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Robertson Huis Gastehuis
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Daar is ook 'n groot toegeruste gemeenskaplike kombuis met ingeboude braaigeriewe, 'n sitkamerarea en onderdakstoep. Die huis is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met familie of vriende, maar die kamers kan ook apart bespreek word. Loer gerus daarna wanneer jy die bespreking maak.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Breekskadedeposito van R250 per eenheid/privaat kampeerplek.
Let asb. dat die watervlak van die vlei mag verander weens seisoenale reënval of droogte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Louw's Manor
Vanaf
Vanaf R2 500
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Louw's Manor is 'n geskiedkundige plaashuis wat pragtig opgeknap is met 'n groot stoep wat oor Verlorenvlei uitkyk. Dié eenheid het slaapplek vir tot 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n enkelbed wat dit ideaal maak vir kinders. Daar is ook 'n klein kamer met 1 enkelbed langs die groot plaaskombuis Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort en is op die stoep geleë. Die huis is ideaal vir 'n gesin of vriende.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Breekskadedeposito van R250 per eenheid/privaat kampeerplek.
Let asb. dat die watervlak van die vlei mag verander weens seisoenale reënval of droogte.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 69 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas 1, Bonteheuwel, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKIQfWRn2hF5VWHhBvbLUlJEQqwj4KJbipN8oEq1VCw3W6RRyau?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 Plaas 1 Bonteheuwel 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.315235 18.395439
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem