Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Castle

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Herman Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Van Castle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ronel T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis, asemrowende landskap en rustige atmosfeer!

Van Castle is 'n pragtige netjiese huis omring deur rustige natuur tonele van see, plante, wild asook aangrensende kusdorpies. 'n Ideale plek vir iemand wat lief is vir stap, draf, fietsry, fauna en flora. Daar is verskeie voetpaadjies wat na die privaat strand toe lei en dit is baie goeie oefening om op die strand te kom. Die see-uitsig is iets besonders vanuit alle vertrekke en die lang stoep met afdak is 'n groot bederf uitkykpunt om vir ure die rustigheid van die dag, asook die sterreprag van die nag te geniet! Ons sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aalwynhoekstraat 26, Springerbaai Eco Estate, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2cca1166abf2bdf70afbb05e2b2c9743a24763fca8e0bf9f74e2f8493259127cfb3fbf1eb06522b6a2f5bab1d516aca3045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 26 Aalwynhoek Street Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.255332971938 21.914510224367
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem