Valencia 7-B
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Valencia 7 bied bosveldverblyf langs Klein Kariba naby Bela-Bela. Die huis is op 'n wildplaas naby verskeie besienswaardighede soos Forever Resort, 4 puik gholfbane, heelwat natuurreservate en veel meer.
Valencia 7-B beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie,, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n slaapbank.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Sebras en verskeie wildsbokke is hier te sien, en 'n wildkykvoertuig kan vooraf gereël word.
Slaapplek
’n Bespreking by Valencia 7-B sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Marten Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 32
Jare op LekkeSlaap 6
Ligging
- R101, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Valencia 7-B het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Buisfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom