Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal Marina Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Eenheid 1 - Wittebroodsuite
Slegs verblyf
Eenheid 2
Slegs verblyf
Eenheid 3
Slegs verblyf
Gesinseenheid vir 4
Slegs verblyf
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Beddegoed, handdoeke en stortjel word voorsien.
Ontbyt en ander etes kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Spa-behandelings is op die perseel teen 'n ekstra koste beskikbaar, insluitend refleksologie en masserings.
Gaste moet bedag wees op die ander gaste op die perseel.
Geen geraas of harde musiek word vanaf 22:00 toegelaat nie.
Gaste het nie toegang tot die kombuis nie, maar 'n buite-kombuis en braai-area is beskikbaar en reëlings kan vir eetgerei en breekware getref word.
Kinders moet te alle tye onder toesig wees.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leervisstraat 655, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbab722dbb526f410e849d97c91435bf69c8a0a297fcd6a13256c2b552735960d8fdf6e5e10e14dbbf42d42eb94dc7c84b1f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 655 Leervis Street Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.878867 28.2295681
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem