Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal de Sioleh

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marijke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Vaal de Sioleh
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Christian P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christian P

Baie lekker, sal in die toekoms weer bespreek.

Baie lekker gebly, ligging is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien G

Pragtig, netjies en baie rustige omgewing.

Dit was die eerste keer dat ons hier tuis gegaan het. Sal beslis nie die laaste keer wees nie. Pragtige plek en goeie waarde vir geld. Alles was baie netjies, die akkommodasie en woonhede was goed toegerus met alles wat jy kan nodig hê. Die swembad en terrein was skoon en netjies. As jy rus vir jou siel soek, is hierdie die ideale plek om te bly. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune K
Gesin met tieners

Peacefully relaxing.

Absolutely amazing! Will go there every weekend if I could.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie N
Gesin met klein kinders

Heerlike familie naweek weg.

Ons het baie lekker gebly en was definitief werd vir geld. Die diens was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois L
Saam met vriende

Baie potensiaal om baie goed te wees.

Daar is baie potensiaal om 'n baie gerieflike venue te wees. Ek dink in hierdie prysklas kan hulle bietjie reperasies doen soos stukkende mure en trappe. Ek sou ook voorstel dat hulle oorweeg om teel in die chalets want die aande kan baie koud raak en is nie dig genoeg nie. Ons het steeds ons tyd geniet en sal graag weer gaan as die instandhouding bietjie verbeter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Johan O

Mooi ligging maar vuil.

Die plek was nie skoon nie en nie goed toegerus nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal de Sioleh se terugvoer

Hi Johan, ons is jammer om te hoor dat u nie 'n goeie ervaring gehad het by Vaal de Sioleh nie. Het u dalk u klagte met enige personeel bespreek terwyl u hier was?

Vaal de Sioleh
Peter L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly in huis no 3. Die gasheer en mense by ontvangs was baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. So tussen die berge in die natuur. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslik rustig met ononderbroke natuur wat jou omring.

Lekker uitgerus met 180° uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swimming pool and you can walk around, small shop 5 min away.

Was very beautiful and peaceful, clean. I will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, terein is altyd skoon en netjies in stand gehou, huisies is ook altyd skoon en netjies, dankie julle.

Dis wow. Die location en die huisies skep 'n atmosfeer wat die hele tyd by jou bly, prentjie mooi oor die rivier en aangenaam vir ontspanning. Money well spent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marieke U - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marieke U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, maar ongelukkig was die akkommodasie vuil en yskas het nie gewerk nie.

Die omgewing en uitsig was pragtig! Ek kan ongelukkig nie dieselfde sê van die akkommodasie nie. Die plek was vuil gewees, mens kan deursien op sekere plekke by die houtvloere, waar daar skrefies tussen die vloerplanke is. Baie spinnekoppe en spinnerakke, selfs modder in die hoeke van die plek. Baie teleurgesteld en beslis nie waarde vir geld nie. Het by familie gaan oorslaap wat naby ook 'n plek gehuur het vir die troue. Het net 1 aand hier geslaap en die ander 2 aande waarvoor ons betaal het, ons geld dus verloor omdat ons nie daar oorgeslaap het verder nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Fanie N
Gesin met klein kinders

Chaotiese, yskoue verblyf.

Ontvangs onbeman by aankoms; chalet het geen voordeursleutel, slot werk in elk geval nie - kan nie sluit nie; word nie reggemaak nie, selfs ná eienaars verwittig, eindelik reggemaak om middernag en ons 5-jarige word uit slaap gehou. Chalet sonder enige isolasie met groot gapings in vloer - ysig koud en nie genoeg komberse nie. Nie werklik 'n bewoonbare ruimte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal de Sioleh se terugvoer

Goeie more Fanie

Ons is regtig jammer dat u 'n slegte ondervinding by Vaal de Sioleh gehad het. Ons erken dat daar 'n fout met die slot was, maar dit was herstel en het toe definitief gewerk. Om te se dat ons huisies nie 'n bewoonbare ruimte is nie dink ons is darem baie onregverdig, aangesien ons fotos baie duidelik wys hoe die huisies lyk.

Vaal de Sioleh
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wim H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was great gewees maar net die aape wat bitter baie pla.

Was amazing gewees is maar maar net die aape wat vreeslik pla die hele dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 74 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf936d988bc7c536e1bb1c3e04fe110167a3d597cfe7a13df7cf1ce3b77911b86f39492a02f5559f723f45026f14c21eb2a5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Vaal de Sioleh Koedoeslaagte 516 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.849796858299 27.318609653373
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem