UrbanLife Accommodation
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
DAWID Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 54
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Stoffel V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het net oornag gebly.
Abraham D - Feb 2024
Algehele gradering
Pocket and number pass.
Louis D - Jan 2024
Algehele gradering
Baie onaangenaam. Groot bolle vars hondemis buite eenheid.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Ek is jammer vir die honde mis... dit was my 17 jarige pensioenaris kameraad Bullterrier. Ons moes hom intussen uitsit, so die probleem is uitgeskakel. U het in 'n nuwe uitbreiding gebly, dus moet daar nog baie verfraai en tuingemaak word. Ek vertrou die kamer en sy geriewe was darem voldoende! Ons spog met die beste beddens in die dorp!
Dave S - Des 2023
Algehele gradering
Kort maar lekker.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Dankie vir u oorbly. Kan u dalk uitbrei oor die swak punt vir veiligheid? Alles is agter hoë palisades met skerp punte en kameras oral. Veilige reis verder.
Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Daar kort 'n paar goed, soos 'n stoof en potte.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Dankie, ek neem kennis. Daar is wel 'n braaipan, dus is potte onnodig. Maar ek is besig om mini-stofies in te sit met s/steel potte. Dankie vir jou terugvoer en sterkte vorentoe.
Helena T - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlike, veilige en netjies plekkie.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n voorreg en plesier om jul te huisves.
Bakkies E - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was 4 volwassenes, getroude ouma en oupa met 2 volwasse dogters. UrbanLife is ideaal en baie geskik as oornagverblyf. Die stort effens aan die klein kant. Die beddens en beddegoed skoon en baie gemaklik.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Baie dankie, was 'n plesier om jul te huisves.
Marie A - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig en skoon.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Baie dankie, dit was 'n voorreg om jou hier te huisves, Marie Atkins.
G L - Mei 2023
Algehele gradering
Ek het nou glad nie lekker hier gebly nie.
Lees meerUrbanLife Accommodation se terugvoer
EK verstaan nie dat die vooraansig u afskrik. Ons kry baie mooi komplimente vir die netjies parkering en tuine.
Die kragboks kan mens net in vasloop as jy nie voor jou kyk nie. Neem glad nie ruimte weg nie.
Die verkeerde naam verstaan ek nie en stug ek weet nie, ek smile altyd. Ek het u die klokkie gewys om my weer te kontak as u sou wou komunikeer oor iets. U het my nie weer ontbied. Ek is jammer u voel so, anders kon ek u dalk koffie aangebied het. Die gaste boek weerspieel die gaste se ondervinding, soos u was daar ook negatiewe kommentaar, maar gelukkig meer mense wat gelukkig en tevrede was. Smaak verskil, mens kry waarvoor mens betaal, n Instansie wat u meer per aand sou vra, het waarskynlik meer luukshede en dienste. Die musiek is wel soms n probleem, maar die hele dorp ly daaronder. Die kindertjies kom so van 7 uur soggens in, dit kan seker steurend wees, jammer daaroor. As u en u vrou elk u eie badkamer wou gebruik het, kon ek die eenheid langsaan se badkamer ook tot u beskikking gestel het. U moes net met my komunikeer het. Ek is jammer u het die instansie so ondervind. Waar dit kan poog ons om reg te stel en te verbeter. Die eenheid waar u in gebly het word baie gebruik deur ministers wat die dorp besoek. Sterkte met u reis vorentoe.
Andre Johann O - Apr 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en rustig.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Dankie Andre, dit was lekker om jou hier te hê!
Stiaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplek op pad Windhoek toe!
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Plesier! En ons voorreg.
Andre Johann O - Apr 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gasvrye eienaars.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Ons voorreg en plesier!
Albert G - Apr 2023
Algehele gradering
Ek was baie verbaas oor wat ons hier gekry het.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Baie dankie, ons voorreg en plesier.
Stiaan S - Apr 2023
Algehele gradering
Dankie, voel veilig en voertuig agter hekke. Regtig als wat jy nodig het vir 'n oornag.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Dankie, ek neem kennis van die terugvoer!
Alberti L - Mrt 2023
Algehele gradering
Everything you need!
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Our pleasure to accommodate you!
Hanita S - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Baie dankie.
Lutz S - Des 2022
Algehele gradering
Friendly service and very tidy.
Sunelle B - Des 2022
Algehele gradering
Oorslaap op pad na Swakopmund.
Botumile Mcdonald P - Des 2022
Algehele gradering
Very welcoming and comfortable.
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Lutz S - Aug 2022
Algehele gradering
We had a good nights rest and our hostess was very friendly and accommodating.
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Nie 'n goeie ervaring nie a.g.v. baie min omgee.
Ben D - Jul 2022
Algehele gradering
Rustige, skoon en netjiese eenheid wat sentraal geleë is.
UrbanLife Accommodation se terugvoer
Dankie Ben...waardeer.... ons bes
Danny F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Carolyn W - Apr 2022
Algehele gradering
Pleasant overnight stay.
Belinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Colette is very friendly. When something was broken it was immediately fixed.
Annelize L - Nov 2021
Algehele gradering
Alles was skoon en netjies, behalwe die stort kort aandag. Die krane is nie duidelik gemerk warm/koud nie en dit water stoot op in die stort, maar verder geen probleem nie.
Cornelia C - Nov 2021
Algehele gradering
Warm ontvangs en 'n netjiese plekkie. Mooiste tuin.
- Kapasiteit: 15 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Luchtenstein 286, Westdene, Keetmanshoop, 0000, Karas
- Alle ouderdomme is welkom