Urban Oasis Sandton Sky Apartment
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanweg 3, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis Sandton Sky Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Morningside, Johannesburg. Die eenheid bied maklike toegang tot winkels en dis ook naby nagklubs, restaurante en kroeë. Dis die ideale verblyf vir sakereisigers of gaste wat op soek is na sentrale verblyf in die omgewing.
Die moderne woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n koffietafel en 'n TV met Netflix en DStv.
Gaste kan van die gratis WiFi gebruik maak, in die gemeenskaplike swembad afkoel, 'n maaltyd by die restaurant op die perseel geniet of die stad verken. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Urban Oasis Sandton Sky Apartment sluit in:
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.2/5
Urban Oasis Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Stanweg 3, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
Sien meer verblyf in Morningside Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanweg 3, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom